To apply for any of these positions, please click here.
LATEST POSITIONS
Ons kliënt in die Noorde van Egipte beskik oor gevestigde sitrus boerdery en is op soek na leergierige jong man met goeie bestuurspotensiaal met basiese kennis uit Suid-Afrika in die volgende posisie:
PRODUKSIEBESTUURDER / SITRUS
EGIPTE
Vereistes:
Daar word ‘n bogemiddelde US $ vergoedingspakket wat verblyf, ruim verlof, medies en vliegtuigkaartjies insluit aangebied.
Permanente kontrak / geldige paspoort is kritiese vereiste.
Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
Stuur volledige CV, met verwysing MCEGYPT voor 20 Mei 2024 aan recruitment@ovdm.co.za
Indien u nie binne drie (3) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
PRODUKSIEBESTUURDER / SITRUS
EGIPTE
Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke, hardwerkende individue met deursettingsvermoë en ‘n passie vir boerdery met goeie bestuursondervinding in alle aspekte van sitrusverbouing van minimum 3-5 jaar om verder ontwikkel te word onder die senior sitrusbestuurder.
- Spanspeler met goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede.
- Kennis van gehaltebestuurstelsels (GLOBALGAP /HACCP)
- Goeie taalvaardigheid in Engels.
- Leergierigheid, met passie om produktiwiteit, produksie en gehalte van sitrus te verbeter.
- Tegniese bestuur van besproeiing-, kunsmis- en bespuitingsprogramme.
- Die assistering in bestuur oor produksie, pakhuis en arbeid in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van gehaltebestuur.