To apply for any of these positions, please click here.
LATEST POSITIONS
Hierdie gevestigde instansie in die kleinhandel sektor beskik oor die volgende geleentheid vir ʼn selfstandige kandidaat met sterk leierseienskappe, in diepte kennis van kleinhandel en die vermoë om beide mense en hulpbronne te kan bestuur om by hul span aan te sluit:
BESTUURDER: KIOSK
WILLISTON, NOORD-KAAP
Vereistes:
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing CWBK voor 22 Mei 2024 aan recruitment@ovdm.co.za
BESTUURDER: KIOSK
WILLISTON, NOORD-KAAP
Vereistes:
- Matriek met minimum 5 jaar bewese bestuursondervinding in die kleinhandel sektor.
- Goeie verbale en geskrewe kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
- Bogemiddelde interpersoonlike vaardighede en menseverhoudings.
- Goeie rekenaarvaardighede in MS Office.
- Analitiese vermoë en vertroud met data analises.
- Geldige rybewys.
- Organiseer en bestuur alle funksies van die kiosk.
- Allokeer verantwoordelikhede aan personeel.
- Toesig hou en leiding gee aan personeel om maksimum werksverrigting te verseker.
- Voorbereiding en beheer van die afdeling se begroting om minimum uitgawes en maksimum effektiwiteit te verseker.
- Monitor vlak van voorrade en bestellings om te verseker dat die begroting nie oorskry word nie, maar voldoende voorraad betyds op die rakke is.
- Ontwikkel besigheidstrategie om kliënte te lok, voete in winkel te vermeerder en wins te optimaliseer.
- Opstel van innoverende planne om markaandeel te verhoog.
- Hanteer alle personeel en kliënte klagtes.
- Uitvoering van personeel se prestasie beoordelings en dissipline.
- Handhaaf die algehele netheid en aansien van die Kiosk.
Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing CWBK voor 22 Mei 2024 aan recruitment@ovdm.co.za